Datums
| Betekenis van sekere datums in die Christendom |
| en ander dae op die kerk kalender. |
| - - |
Paasfees, Hemelvaart en Pinkster |
|
| |
Aswoensdag : 46 dae voor Paasfees - die begin van die Lydenstyd |
| |
Palm-Sondag : Sondag voor Goeie Vrydag |
| |
Goeie Vrydag : die hoogtepunt van die Lyding en die Sterwe van Jesus . . |
| |
Paas (Sondag) : Opstanding van Jesus. Die graf is leeg en die dood is oorwin. . |
| |
Hemelvaart : op 'n Donderdag, 40 dae na opstanding en 10 dae voor Pinkster Dit is die viering van die troonbestyging van Jesus Die eerste gelowiges het na die Hemelvaart vir 10 dae volhard in gebed - die oorsprong van die Gereformeerde kerke se Pinksterbidure. |
| |
Pinkster (Sondag) : Uitstorting van die Heilige Gees. Dit is die vervulling van die profesië soos Joël 2. |