Ons leraars

Robert Knobel
Sedert 1989 leraar van Suidkerk. Hy is getroud met Marinda, 'n onderwyseres by Laerskool Hartenbos. Hulle het 3 kinders - Leanne (1991), Ruan (1993) en Carla (1997).
|
|

André Kritzinger (VDM) 044 693 2462
Sedert 1 Mei 1993 in die gemeente, getroud met Karin. Hulle het twee seuns: Estian (2002) en Hendré (2006)
|

Danie Smit
Sedert 1991 leraar van Suidkerk. Hy was voorheen in Marchand gemeente in die Noordkaap. Hy is getroud met Jeanne, 'n onderwyseres by Laerskool Park. Hulle het 3 seuns - Daniël (1987) [getroud], Nico (1990) en Kobus (2000).
|
|
