Kleingroepe
Die gemeente het verskillende tipe kleingroepe.
Daar is groepe:
*wat fokus op die in diepte bestudering van die Bybel.
* wat saam 'n geestelike boek lees en bespreek
* wat fokus op die bou van diep verhoudinge, onderlinge sorg en inoefening van geestelike dissiplines
Kontak een van die dominees om in te skakel.