Eiendomme
![]() |
Die gemeente beskik oor 'n kerkgebou, kerksaal en 4 pastorieë.
Daar is op Vleesbaai 'n saal wat gebruik word vir eredienste asook 'n strandhuis. Die strandhuis se hoof-funksie is die huisvesting van die jaarlikse stranddiensspan gedurende Desember jaarliks. Hierdie strandhuis kan deur ander groepe gehuur word. (vir kostes: sien dienste en koste : administrasie). |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |






