Wyksversorgers
Wyksversorger help die leraars om kontak met die lidmate te behou.
Hulle het ongeveer 7-10 besoekpunte en besoek lidmate 1x per kwartaal. Hierdie persone is nie 'n kerkraadslid wat vergaderings bywoon nie, hulle is ook nie in die eerste plek 'n kollektant nie. Hulle gee 'n nuusbrief of ander inligting deur, deel in die lief en leed bring dit waar nodig onder die dominee se aandag.