Gee 'n dankoffer
Volgens die Bybel bring gelowiges uit dankbaarheid offers aan die Here.
Lidmate kan op 4 maniere hulle dankoffers aan die Here gee:
Bring die dankoffer in n koevertjie en plaas dit tydens die erediens in die offergawe-kis of kollektesakkie, Koevertjies is beskikbaar by die wyksversorger/dienswerker, kerkkantoor of in die voorportale
Betaal dit elektronies oor/ per aftrekorder
Lidmate wat dit om een of ander rede verkies, kan per kwitansie-boekie bydra.
Dankoffers:
ABSA bank internet 63 20 05,
Mosselbaai tak kode 33 42 14,
rekening: NG Kerk Mosselbaai-Suid
rekeningnommer 2070 580 031
Geloofsbelofte-offers:
ABSA bank internet 63 20 05,
Mosselbaai tak kode 33 42 14,
rekening: NG Kerk Mosselbaai-Suid
rekeningnommer 2070 167 886