Nuwe lidmate
Deel van ons kultuur is om 'n oop, uitnodigende gemeente te wees. Stuur gerus u besonderhede (naam, adres en telefoonnommers) aan die kerkkantoor. Hulle sal u kontak.
|
|
Save as . . . . . , maak oop in Acrobat Reader en gebruik die 'typewriter' om die vorm in te vul
of druk uit (print), vul in, skandeer (scan)
E-pos vorm terug na die kerkkantoor.