Ons personeel



Finansiële beampte: Lezelda Faul kerkkantoor@suidkerkmsb.co.za
044 690 3552


  • Verantwoordelik vir die bestuur van die gemeente se finansies
  • (Saam met die leraars) die opstel en duplisering van die weeklikse afkondigings
  • Saam met die Fondse Kommissie word begrotings opgestel en gemonitor
  • Gereeld aan die kerkraad verslag doen van die finansies.


Administratiewe beampte : Maretha Fourie
  044 690 3552

  • Ontvangsdame in die kerkkantoor
  • Administreer lidmaatinligting
  • Ontvang gelde (kassier)
  • Verhuring van geboue en fasiliteite, ens.

Hetsie Scheepers
 

Dankie Hetsie !

  • Nou na as 30 jaar as orrelis van hierdie gemeent het Betsie nou nie tuig neergelê. Sy was elke Sondag op haar pos tydens formele dienste, asook begrafnisse en huwelike. Ook betrokke by besoekende opvoerings met ander musikante.  Haar kinders het in die gemeente grootgeword. Sy het die die huidige drie dominees voor haar sien 'groot word'. 
  • Haar laaste amptelike diens was 21 Februarie 2016. Die kerk se deur staan vir haar oop en haar talent  sal nog steeds by tye gehoor kan word.
Cobus du Toit
Musiekbegeleiers:

Welkom Cobus !

  • Ons nuwe orrelis en musiekspan begeleier wat die trappe op en af hardloop om betyds by die orrel of die klawerbord te wees, is Cobus, 'n onderwyser van die Hoerskool Punt.



Die musiekspan

  • Georeen van Rensburg wat die afgelope tyd met die klawerbord die musiekspan begelei het, het verhuis. Cobus du Toit vervul nou ook hierdie funksie.
  • Marinda Knobel
Marinda Lottering

  • Belegeleier by Vleesbaai

Nic Olivier
Kosters :
  • kerkgebou
Lizzie Moses

  • Vleesbaai
Koster-assistent /
skoonmaakster :
Vienna Adams


  • Saam met die assistent is die koster(s) verantwoordelik vir die netheid van die kerk en die terrein.
  • Praktiese reëlings rondom die gebruik van geboue tydens funksies, troues, eredienste, begrafnisse.