Uitreik
As deel van die gemeente-kultuur glo ons dat die Here ons roep om kerk te wees (liggaam van Christus) in die gemeenskap, land en węreld waar ons woon.
Plaaslik : Mosselbaai nagskuiling, groente-tuinprojek, sopkombuise, kleuterskool, arbeidsbediening.
Suid Afrika : Makhathini (die Van der Westhuizens), Torings van Hoop (Bloemfontein), Mailbox-bediening (Gerhard Strydom).
Wereldwyd : Mosambiek (die Bonings) en die Arabiese węreld (die Wolmaranse).
Die gemeente het jaarliks gedurende Jun/Jul 'n uitreik. Vir die jongste uitreik, sien "onlangs in die nuus" .