Vonkelvroue
Die gemeente se bediening wat spesifiek fokus op die bediening van vrouelidmate staan bekend as Vonkelvroue.
Hulle het een keer per kwartaal lekker 'n kuier-aand.
bv: Donderdag 22 Junie 2017 tema Toer deur Turkye (mans ook welkom)
‘n Ligte ete en spreker, DVD, uitstalling of inligtingsessie is op die program vir so ‘n aand.
Kontak Jeanne Smit ; 044& 691 1450.