Eredienste

Ons het sedert die begin van 2016 slegs een erediens.

Om 09:00  'n semi-formele erediens met musiekbegeleiding deur 'n musiekspan en/of orrelbegeleiding.

Die kinderkerk word tydens die 09:00 diens deur 'n leraar waargeneem.
Die kinders beweeg vanuit die oggenddiens na die saal.

Sien die jaarprogram asook die borde voor die kerk vir dienstye.


Vleesbaai


Erediens elke Sondag

September tot April om 09h00

Mei tot Augustus om 09h30