Die Bestuurskerkraad bestaan uit die drie dominees en verkose lede uit die gemeente:


gesig Ds Robert Knobel    
Ds Andre Kritzinger    
Ds Danie Smit    
     
foto Sophia Myburgh foto Anna van der Westhuizen foto Joey de Jager
foto Tokkie Marx foto Kobus van der Mescht foto Kobus Potgieter
foto Mike D'Elboux foto Tjokkie D'Elboux foto Pieter Myburgh
foto Tobie de Kock, foto Gert Loftie-Eaton, foto Morné van der Heyde

 

Nominasie-vorms is beskikbaar by die kerkkantoor.

Die kerkraad fokus op visionering (om God se wil vir die gemeente te ontdek) en die bestuur van die gemeente.

Daar is ook wyksversorgers, dienswerkers en wyksouderlinge wat fokus op die versorging en begeleiding van lidmate.