| Inligting oor die virus SARS-Cov-2 wat CoViD-19 veroorsaak; sien http://www.sacoronavirus.co.za |
| https://www.kaapkerkadmin.co.za/koronavirus/ |
Welkom
Welkom by die Nederduits Gereformeerde Kerk Mosselbaai Suid gemeente.
Die NG Gemeente Mosselbaai-suid (Suidkerk) het op 29 Julie 1958 afgestig van Mosselbaai (Moeder)-gemeente.
Die eerste erediens van die gemeente is op 3 Augustus 1958 gehou. [
GESKIEDENIS
]
Die kerkgebou is ingewy op 22 Oktober 1960.
Die kerksaal is heelwat later opgerig en op 14 Oktober 1972 ingewy.
Ons is geleë op die hoek van 17e Laan en 15e/18e Laan
Google map skakel -34.1853173, 22.1331066 (GPS)
| Gemeente logo | en boodskap. |
![]() |
Die kruis - die kruis van Jesus is ons lewens-boei, ons anker, ons hoop. Die oop Bybel - dis ons basis en fondament. Die Wêreldkaart - ons roeping is om in die wêreld (en ons gemeenskap) 'n verskil te maak. Aan die voet van die kruis en op die Bybel en die wêreld, staan ons (die figure). Ons is geskape (en herskep) om God te eer. Ons doen dit deur aanbidding (figuur wat kniel) en lof (figuur wat hande ophef). Maar ons doen dit deur na mekaar om te sien (figuur wat kniel en voete-was), en na die wêred uit te reik (figuur wat aan die kruis vashou en na buite uitreik) |

Aankondigings
- - - 2020 - - -
- - - 2019 - - -
###
- - - 2018 - - -
- - - 2017 - - -
- - - - - - - - - - - -
Meld enige web probleme aan by die webmeester ronald@mdesign.co.za
30/06/2021